Dis Oukersaand en die gemoedere loop hoog in ’n huis waar familie en vriende bymekaarkom. Die gasvrou besluit om die situasie te beredder en stel voor hulle voer die Kersverhaal op. Elkeen kry ’n rol ...